Tuis  > Slegte asem, lang lewe

Begin aan daardie uie en knoffel kou

 

Maak goeie vriende met pepermente: Italiaanse navorsers het bevind dat mense wat baie uie en knoffel eet, die kleinste risiko het om talle soorte kanker te ontwikkel. Byvoorbeeld, deur sewe of meer porsies uie per week te eet, kan die risiko van kolonkanker met 56 persent gesny word, terwyl groot hoeveelhede knoffel (navorsers het nie die hoeveelheid porsies gespesifiseer nie) die risiko met 26 persent verminder.

Die navorsers is nie seker presies waarom dit so ’n goeie uitwerking het nie, maar laboratoriumstudies het gewys dat die swawel-komponente wat hierdie groentes hulle byt gee dalk ook die kanker beveg. Hou jy nie van die byt nie? Dan kan jy uie karameliseer om hulle soetigheid uit te bring (dit proe lekker as garnering vir vleis)

 
Website Serarch Recipe Search

Teken in op die GH-nuusbrief

Ontvang Derdeparty-aanbiedinge:

Sekuriteitskode

Verification Image
Vul sekuriteitskode in *

Teken in Kanselleer intekening
Sluit aan by die GH-familie om vir GH-geleenthede te bespreek, by Goeie Dade betrokke te raak & aan ons aanlyn-gesprekke deel te neem.
 
Associated Magazines

Puik handelsmerke dink eenders! Ons staan vir veel meer as net tydskrifte. Besoek gerus ons ander webwerwe: