Ons moderedakteur wys jou hoe om ’n basiese romp met plooi-detail op te dollie. Speel ’n bietjie rond met bykomstighede in warm herfskleure.
Grys toppie R180 Dorreen Southwood at Mememe l Grys geplooide romp R295 Journey l Mosterdkleur kimono R199,99 Mr Price l Bruin gordel R180 Traffic l Mosterdkleur hakskoene R119,99 Mr Price l Stel van sewe armband R89,95 Edgars
Blou baadjie R650 Triple Seven at Traffic l Grys toppie R180 Dorreen Southwood at Mememe l Grys geplooide romp R295 Journey l Blou wighakskoene R129,99 Mr Price l Geweefde belt R180 Traffic l Goue hangertjie R250 Lulu Belle