Tuis  > Kies die regte bevogtiger

Dis veral belangrik om jou vel in die winter te bevog. Kies ’n room wat jou vel op sy beste sal laat lyk en voel.

 

Ons het vier bevogtigers getoets om jou te help om die regte een vir jóú vel te kies:

 

1. Uriage Eau Thermale AquaPRÉCIS Moisturizing Comfort Cream (R199,95)
‘Die room was lig, maar bevogtigend met ’n vars geur. Dit het my vel gevoed en laat straal.’

2. Nivea Visage Q10 Plus Anti-wrinkle Day Cream (R134,99)
‘Ek het van die tekstuur gehou, want dit het ryk gevoel en my droë vel gevoed.’

3. Chanel Hydra Beauty Crème (R690)
‘My vel het dié room dadelik geabsorbeer, al is dit baie dik. Dit het my vel glad en bevog gelaat en ’n mat-afwerking gegee.’

4. Estée Lauder Revitalizing Supreme Global Anti-Aging Creme (R725)
‘Hierdie room het my vel dadelik opgeplomp en sagter laat voel. Die tekstuur voel soos ’n mengsel tussen ’n jel en ’n roombevogtiger – en my vel het daarop gedy.’


Vind uit hoekom dit ook belangrik is dat jy gereeld dooie velweefsel van jou vel verwyder én hoe om droë lippe te behandel.

 

 

 
Website Serarch Recipe Search

Teken in op die GH-nuusbrief

Ontvang Derdeparty-aanbiedinge:

Sekuriteitskode

Verification Image
Vul sekuriteitskode in *

Teken in Kanselleer intekening
Sluit aan by die GH-familie om vir GH-geleenthede te bespreek, by Goeie Dade betrokke te raak & aan ons aanlyn-gesprekke deel te neem.
 
Associated Magazines

Puik handelsmerke dink eenders! Ons staan vir veel meer as net tydskrifte. Besoek gerus ons ander webwerwe: