Tuis  > Gee jou vel die beste behandeling met Environ se Body Care Range

Jou velsorgroetine eindig nie by omsien na jou gesig nie. Jou lyf verdien net soveel koestering

 

Om die tekens van veroudering op jou vel te voorkom en te beveg, is dit noodsaaklik om ‘n behandelingskedule te gebruik wat elke dag ‘n bietjie tyd verg, maar die resultate is beslis die moeite werd!

Environ se Body Care Range sluit ‘n reeks wetenskaplik nagevorste produkte in wat geformuleer is om jou lyf sag, glad en bevogtig te hou.

 

VITAMIN A, C & E BODY OIL

is ‘n baie ligte olie wat hoë dosisse vitamiene A en E bevat en uitstekend vir droëveltoestande op die lyf werk.

 

DERMA LAC LOTION

hidreer en bevogtig die vel, en wanneer dit saam met Vitamin A, C & E Body Oil en Vitamin A, C & E Body Cream gebruik word, help dit om die voorkoms van “lemoenskil”-vel, rekmerke en littekens te verbeter.

 

VITAMIN A, C & E BODY CREAM

bevat die hoogste moontlike vlakke van vitamien A, met ‘n sonskerm, en is ideaal vir daaglikse gebruik oor jou hele lyf.

 

BODY PROFILE

is ‘n “Body Sculpturing Gel” wat geformuleer is om die vel sagter, gladder en in ‘n beter toestand te help hou. Dit help ook om die vel te hermodelleer sodat dit fermer, gesonder en egaliger lyk.

 

Skandeer die QR-kode hier onder met jou selfoon om jou naaste Environ-voorraadhouer te vind, of gaan na environsa.mobi.

 

Vir verdere inligting, besoek www.environ.co.za of ’Like’ Environ op Facebook.

 
Website Serarch Recipe Search

Teken in op die GH-nuusbrief

Ontvang Derdeparty-aanbiedinge:

Sekuriteitskode

Verification Image
Vul sekuriteitskode in *

Teken in Kanselleer intekening
Sluit aan by die GH-familie om vir GH-geleenthede te bespreek, by Goeie Dade betrokke te raak & aan ons aanlyn-gesprekke deel te neem.
 
Associated Magazines

Puik handelsmerke dink eenders! Ons staan vir veel meer as net tydskrifte. Besoek gerus ons ander webwerwe: