Dink twee keer voordat jy daardie derde cappuccino vir die dag bestel
Min dinge is so lekker op ʼn koue wintersdag soos ʼn koppie warm koffie, tee of warm sjokolade, maar het jy al ooit opgelet hoe baie kilojoules hierdie warm drankies bevat? As jy probeer gewig verloor of net jou huidige gewig probeer behou, is dit belangrik dat jy weet hoe gesond (of ongesond) jou gunsteling- warm drankie is:
Onthou: