Tuis  > Blyplek & Woonplek > Vier van die beste oondbakke

Geen kombuis kan sonder ’n oondskottel nie, veral nie gedurende die winter nie. Hier’s ’n paar uitgesoektes:

 

R40 | Mr Price Home | Dis tops vir daaglikse gebruik, en jy kan dit ook gebruik om voorafbereide geregte in te vries

R225 | Le Creuset | Dié een is lekker diep, net die ding vir oondrooster of gebak

R179 | @home | Laat ’n gebakte poeding hierin stoom

R139 | Checkers Hyper | Dis groot en ook iets om na te kyk, en pas in ’n staander wat die bak warm hou

 
 
Website Serarch Recipe Search

Teken in op die GH-nuusbrief

Ontvang Derdeparty-aanbiedinge:

Sekuriteitskode

Verification Image
Vul sekuriteitskode in *

Teken in Kanselleer intekening
Sluit aan by die GH-familie om vir GH-geleenthede te bespreek, by Goeie Dade betrokke te raak & aan ons aanlyn-gesprekke deel te neem.
 
Associated Magazines

Puik handelsmerke dink eenders! Ons staan vir veel meer as net tydskrifte. Besoek gerus ons ander webwerwe: