Tuis  > Hoeveel kilojoules verbrand jy?

Gebruik ons handige tabel om uit te werk hoeveel kilojoules jy verbrand as jy oefen

 

Langs elke aktiwiteit is die geskatte aantal kilojoules wat jy per kilogram liggaamsgewig per 30 minute sal verbrand:

 

  • Gholf 9.22 kj/kg
  • Fietsry, 15 km/h 11.52 kj/kg
  • Swem (25 meter per minuut) 11.06 kj/kg
  • Tennis 14.74 kj/kg
  • Muurbal 18.89 kj/kg
  • Stap, 3km/h (20 minute per km) 5.53 kj/kg
  • Draf, 8 km/h 17.05 kj/kg
  • Hardloop, 13 km/h 28.11 kj/kg
  • Aërobiese oefening (lae impak) 10.60 kj/kg
 
Jy moet aanmeld of registreer
Website Serarch Recipe Search

Teken in op die GH-nuusbrief

Ontvang Derdeparty-aanbiedinge:

Sekuriteitskode

Verification Image
Vul sekuriteitskode in *

Teken in Kanselleer intekening
Sluit aan by die GH-familie om vir GH-geleenthede te bespreek, by Goeie Dade betrokke te raak & aan ons aanlyn-gesprekke deel te neem.
 
Associated Magazines

Puik handelsmerke dink eenders! Ons staan vir veel meer as net tydskrifte. Besoek gerus ons ander webwerwe: