Pastelkleure was dié seisoen groot nuus by al wat ‘n modeskou is. Pragtige kopies soos dié laat ons al meer na die lente uitsien
R639 | Pienk tuniek | August Molly, Zando
R399 | Suede wighakskoene | Woolworths
R89,99 | Knooptruitjie | Mr Price
R2 290 | Egte sagte leersak | Bolton, Zando
R99,99 | Maksirok | Mr Price
R29,99 | Kunsmatige pêreloorbelle | Mr Price
R199,99 | Noupyp-jeans | Mr Price
R79,99 | Balletstylskoene| Mr Price
R59,99 | Balletstylskoene| Mr Price