Tuis  > Bevogtig, versag en beskerm jou lippe met Environ® RAD LIPS

Environ® se RAD LIPS bevogtig jou lippe en laat hulle van nature sag

 

Wat het hierdie mense gemeen?

Mick Jagger, Angelina Jolie, Clara Bow, Beyoncé Knowles en Marilyn Monroe. Hulle is almal beroemd om hul lippe!

Clara Bow, die ‘IN’-meisie van die stilrolprent-era, het haar lipstiffie in die vorm van ‘n hart of ‘n Kupidoboog aangewend.

Marilyn Monroe was bekend om haar polysrooi lippe.  Dit neem ‘n ingewikkelde versnyding van kleure en afwerkings om dié voorkoms te verkry.

Mick Jagger’s se beroemde “rubberlippe” het bygedra tot sy “stoute” beeld.

Beyoncé Knowles probeer dalk om haar lippe af te maak wanneer sy as haar alto ego optree, maar by die Oscar-toekennings van 2009 het almal opgemerk dat sy nie skaam was om hierdie bate van haar ten toon te stel toe sy ‘n pruilmond vir die fotograwe opgesit het nie.

Angelina is veral bekend om haar groot, vol lippe. Sy dra dit goed, maar selfs sy kan van tyd tot tyd sukkel met droë lippe!

‘n Uitstekende manier om seker te maak dat jou lippe gereeld genoeg vog kry, is eenvoudig om daagliks ‘n lipbevogtiger te gebruik. Wanneer jy jou lippe ekstra vog gee, kan jy selfs so-so-lippe in SJOE-lippe verander – in ‘n japtrap!

 

Environ bring jou RAD LIPS – die lipbalsem wat vanself spreek!

Environ® se RAD LIPS help jou lippe bevogtig en koester, wat hulle van nature sag en soepel laat. Die formule bevat UVA- en UVB-filters wat ‘n SP-15 verskaf om jou lippe teen sigbare tekens van vroeë veroudering, UV- en windskade te beskerm.

Environ® se vitamienryke, mooimaak-lipbehandeling help om droë, gebarste lippe te versag, hidreer en streel. Dit help ook om velelastisiteit te verbeter.

RAD LIPS is 100% geurvry. Dis ideaal vir mense wat van buitelugsport hou.

Bevogtig, versag en beskerm jou lippe met Environ® RAD LIPS as deel van jou daaglikse velsorgroetine.

SPESIALE AANBOD:

Koop ’n nuwe RAD LIPS gedurende Augustusmaand 2012 en ontvang ’n promosiepak wat ’n 5ml RAD plus ’n UV-verklikkerkaart insluit.

 

Vir verdere inligting: www.environ.co.za

Lees meer oor Environ se produkte: Environ’s Body Care Range

 
Website Serarch Recipe Search

Teken in op die GH-nuusbrief

Ontvang Derdeparty-aanbiedinge:

Sekuriteitskode

Verification Image
Vul sekuriteitskode in *

Teken in Kanselleer intekening
Sluit aan by die GH-familie om vir GH-geleenthede te bespreek, by Goeie Dade betrokke te raak & aan ons aanlyn-gesprekke deel te neem.
 
Associated Magazines

Puik handelsmerke dink eenders! Ons staan vir veel meer as net tydskrifte. Besoek gerus ons ander webwerwe: