Tuis  > Blyplek & Woonplek > Verhang die bordjies

Spierwit breekware is ideaal vir alledaagse gebruik, maar borde met pragtige motiewe of woorde op, druk ’n keurige stempel op enige tafel af

 

R24,99 | Checkers Hyper | Dié Chinese toneel in blou op wit is immer modieus, en hierdie bordjie met die smaaklike prys is geen uitsondering nie

R39,95 | Woolworths | Dek ’n tikkie wispelturigheid by jou etenstafel met ’n waterverfgeïnspireerde kleinbordjie

R19,99 | Mr Price Home | Groot blomme in helder kleure skep ’n geleentheid vir stylvolle afronding

R15,99 | Mr Price Home | Met kleinbordjies soos dié, sal die geselsies aan tafel gewis nie opdroog nie

 
 
Website Serarch Recipe Search

Teken in op die GH-nuusbrief

Ontvang Derdeparty-aanbiedinge:

Sekuriteitskode

Verification Image
Vul sekuriteitskode in *

Teken in Kanselleer intekening
Sluit aan by die GH-familie om vir GH-geleenthede te bespreek, by Goeie Dade betrokke te raak & aan ons aanlyn-gesprekke deel te neem.
 
Associated Magazines

Puik handelsmerke dink eenders! Ons staan vir veel meer as net tydskrifte. Besoek gerus ons ander webwerwe: