Verklap jou hande jou ouderdom? Hou dié hardwerkende liggaamsdele sysag en beveg só die tekens van veroudering

‘Suiwer suurlemoensap is een van die beste kure vir jou hande,’ het Good Housekeeping in 1897 geskryf – ’n voorloper van vandag se manie oor vrugtesure.
WEG MET KOLLE
Beveg ouderdomsverwante vlekke met Mavala Anti-Blemish Cream vir hande (R199,95).
NAELGEVEG
Versterk naels wat afskilfer en skeur met Sally Hansen Continuous Treatment Hardening (R99,95).
SLAPENDE SKOONHEID
Sh’Zen se splinternuwe Sh’Zen Replenishing Serum vir hande (R189) werk terwyl jy slaap.
Teks oorspronklik in Goeie Huishouding van Augustus 2012 verskyn.