101 Treffende- winterbykomstighede!
Gwyneth Paltrow & Tracy Anderson deel hul maerword-geheime
The Exchange is die eerste boetiek in die wêreld waar jy niks met geld kan koop nie, maar wel met jou ‘lewe’ deur as ʼn orgaanskenker te registreer
Die militêr-sjiek voorkoms is terug op die loopplanke én in die winkels
Swart en wit gee dié seisoen die modepas aan. Monochrome is vir alle ouderdomme geskik en meng maklik met die res van jou klerekas
Rond jou voorkoms af met ’n stylvolle somerbaadjie – dis perfek vir dié tyd van die jaar
Gekleurde jeans is deesdae oral te sien! Gryp dié neiging aan en gee jou klerekas só ’n speelse afronding terwyl jy jou dag opvrolik
Gee jou klerekas in ’n japtrap ’n vars aanslag met ’n sleutel-item: ’n knoophemp van denim
Jy hoef nie diamante te kan bekostig óf beste vriende met ’n modeontwerper te wees om soos ’n Oscar-benoemde te lyk nie. Voeg ’n tikkie glans by jou alledaagse uitrustings met een of meer van dié blink bykomstighede
Meld aan op jou GH-rekening om toegang tot spesiale aanbiedings, eksklusief vir lede, te verkry.
Nie ´n lid nie? Registreer nou
Gebruikersnaam
Wagwoord
Jou wagwoord vergeet?
Wanneer jy geregistreer het, sal ´n wagwoord na jou e-posadres gestuur word.
E-posadres
Gebruik asb. die e-posadres wat jy gebruik het om op GoeieHuishouding.co.za te registreer. ´n E-pos sal na jou gestuur word met ´n skakel waarmee jy jou wagwoord kan verander.
Reset Password