’n Maand Se Maklike Aandetes!
Reese Witherspoon vertel hoe ma-wees haar eintlike werk is.
Dis eindelik tyd om langbroeke en truie vir koel rokkies te verruil! Hierdie seisoen is daar snitte te kus en te keur, van vleiende heupvalle tot vrolike blommotiewe
Verander jou voorkoms van alledaags na asemrowend met ’n kraag-halssnoer. Kies iets prettig in ’n helder kleur of iets meer klassiek soos pêrels
Dra vandeesmaand jou hart op jou mou in rooi bykomstighede wat die koppe sal laat draai
Wighakke is ’n wenner vir dié seisoen. Skaf ’n paar goedkoper pare in verskillende kleure aan of belê in ’n paar van egte leer
Jy kan nooit verkeerd gaan met strepe nie – of dit nou helderkleurig of vlootblou en wit is, dis in die kol
Pastelkleure was dié seisoen groot nuus by al wat ‘n modeskou is. Pragtige kopies soos dié laat ons al meer na die lente uitsien
Ons put ’n bietjie mode-inspirasie uit die Olimpiese Spele. Voeg ’n tikkie glans by jou voorkoms met gemaklike, dog stylvolle items in goud, silwer en brons
Dié ses pare balletstylskoene is ’n bewys dat jy nie styl vir gemak hoef prys te gee nie
Ons wys stap vir stap hoe jy ‘n serp op vier verskillende maniere kan dra
Meld aan op jou GH-rekening om toegang tot spesiale aanbiedings, eksklusief vir lede, te verkry.
Nie ´n lid nie? Registreer nou
Gebruikersnaam
Wagwoord
Jou wagwoord vergeet?
Wanneer jy geregistreer het, sal ´n wagwoord na jou e-posadres gestuur word.
E-posadres
Gebruik asb. die e-posadres wat jy gebruik het om op GoeieHuishouding.co.za te registreer. ´n E-pos sal na jou gestuur word met ´n skakel waarmee jy jou wagwoord kan verander.
Reset Password