Tuis  > Resepte > Gesinsetes

Gesinsetes

 

Hierdie vrugtestokkies van MasterChef South Africa-deelnemer Shannon Smuts kan ook as versnaperinge by ’n braai of skemerkelkie bedien word

 

Eksperimenteer met verskillende kase. Hoe sagter die kaas, hoe meer loperig is die eindresultaat

Begin jou dag reg met hierdie watertandlekker ontbyt van Shannon Smuts, ons eie MasterChef South Africa-deelnemer

Die konfyt verleen ’n heerlike soetigheid hieraan

Jy mag maar soms weglê aan bestanddele met ’n hoë vetinhoud soos wors, maar rek die gereg met ander bestanddele wat gesonder is

Probeer jy minder stysel en koolhidrate eet? Vervang pasta met eiervrug en murgpampoentjies om hierdie smullekker lasagne te maak

Gee ’n dekadente smaak hieraan deur versigtig 1 eetlepel brandewyn by die gebraaide sampioene te voeg voordat jy die crème fraîche inroer

Website Serarch Recipe Search

Teken in op die GH-nuusbrief

Ontvang Derdeparty-aanbiedinge:

Sekuriteitskode

Verification Image
Vul sekuriteitskode in *

Teken in Kanselleer intekening
Sluit aan by die GH-familie om vir GH-geleenthede te bespreek, by Goeie Dade betrokke te raak & aan ons aanlyn-gesprekke deel te neem.
 
Associated Magazines

Puik handelsmerke dink eenders! Ons staan vir veel meer as net tydskrifte. Besoek gerus ons ander webwerwe: