Een gelukkige leser sal ’n luukse bootvaart van drie nagte vir ses mense ter waarde van R32 500 aan boord van ’n manjifieke Shayamanzi-huisboot wen*

Twee lesers sal elk ’n sensasionele Thierry Mugler Aqua Chic Eau de Toilette Collection-stel ter waarde van R1 350 wen
Twee lesers sal elk ’n verruklike Georgini-hangertjie ter waarde van R1 699 wen
Drie lesers sal elk ’n fantastiese geskenkpak van Evian ter waarde van R1 000 wen
Een gelukkige leser en drie vriendinne sal sitplekke by ons Love to Bakewerksessie* én ’n ongelooflike Clicks- en Moir’s-geskenpak wen, ter waarde van R1 340. Jy kan ook een van nege Clicks Love to Bake-geskenkpakke van R500 wen
Ses lesers sal elk ’n wonderlike geskenkbewys vir bykomstighede van Jo Borkett ter waarde van R700 wen
Ses gelukkige lesers sal elkeen ’n fantastiese geskenkpak van Dremel, Bosch en Skil ter waarde van R6 500 wen, met die komplimente van Dremel, Bosch, Skil en Goeie Huishouding