Kry vandag nog Flora se beperkte verpakking van 1,2 kg

Skenk ’n hartklop en help om die hartsorgfasiliteite in Suid-Afrika op te knap

 

Naas MIV/Vigs eis hartbloedvatsiekte (HBS) na raming daagliks die lewens van 200 Suid-Afrikaners. Verrassend genoeg kan 80% van alle HBS-gevalle voorkom word deur eenvoudige veranderinge aan jou lewenstyl aan te bring. Gereelde oefening, ’n gesonde dieet en die instandhouding van lae cholesterolvlakke kan ‘n mens se risiko om HBS op te doen dramaties verminder. Met ’n voordelige versnyding van Omega-3- en -6-saadolie om jou hart sterk te help hou, het Flora HBS in Suid-Afrika die stryd aangesê.

 

Flora het hom ten doel gestel om, met die hulp van alle Suid-Afrikaners, 1 biljoen hartkloppe in te samel. Jou deelname en ondersteuning sal help om meer mense bewus te maak van die krisis. Wanneer hierdie doelwit bereik is, sal ’n hartsorgfasiliteit opgerig word waarby baie mense baat sal vind.

 

Begin vandag jou deel doen deur die beperkte uitgawe Flora Light te koop of jou hartkloppe aanlyn te skenk by www.florastrongheart.co.za

* Stetoskoop nie by produk ingesluit nie.

Advertensie-promosie namens Flora uitgereik.

We are a leading independent publisher of women's media brands in South Africa. Visit our other websites.

Follow Us

Don't miss our free newsletter

By providing your email address above you agree to the Good Housekeeping Terms and Conditions.