Lyk sag en vroulik in roomysklere

Pastelkleure was dié seisoen groot nuus by al wat ‘n modeskou is. Pragtige kopies soos dié laat ons al meer na die lente uitsien

Loading...