Sorry, this entry is only available in English.
JVR and Associates (Pty) Ltd en sy geassosieerde maatskappye (JVR and Associates) bied geen waarborge of verteenwoordiging van enige aard met betrekking tot enige van die goedere of dienste geadverteeer op die Goeie Huishouding Mark of elders op die Goeie Huishouding-webtuiste (die webtuiste) nie, hetsy dit uitdruklik genoem of geïmpliseer word, insluitend maar nie beperk tot die kwaliteit, kwantiteit, afwesigheid van latente gebreke, duursaamheid, verkoopbaarheid, geskiktheid vir 'n spesifieke doel en wetlike aspekte wat mag opduik, nie. JVR and Associates aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verliese, of dit is aan geld (insluitend wins), goedgesindheid, of reputasie of enige spesiale, indirekte of voortvloeiende skade wat mag opduik as gevolg van die gebruik van enige produkte of dienste soos geadverteer op die Goeie Huishouding Mark of elders op hierdie webtuiste nie.