Ruk jou seer rug reg

Verlig die spanning ná ’n lang dag deur net dié een beweging te doen

Dís wat jy moet doen:

  1. Lê op jou rug met knieë gebuig en jou voete heupbreedte uitmekaar.
  2. Strek jou nek en rus jou ken op jou bors.
  3. Bly vir ’n paar sekondes in dié posisie en haal rustig asem.  Asem in terwyl jy jou pelvis van die vloer af lig en jou heupe na die dak uitstoot. Daar behoort nou ’n reguit diagonale lyn van jou skouers na jou knieë te wees.
  4. Asem uit terwyl jy jou rug weer stadig na die vloer laat sak.

 

Lees ook oor kopseer en nekpyn in ons Maart-uitgawe bl.33.

We are a leading independent publisher of women's media brands in South Africa. Visit our other websites.

Follow Us

Don't miss our free newsletter

By providing your email address above you agree to the Good Housekeeping Terms and Conditions.